the quiet place project

millions of souls chose quiet. see why :)
dit is u daagslike 90 sekondes ontspanning oefening. ten einde om die beste resultate te kry, skakel af u selfoon of sit die telefoon af die hoek, skakkel u rekenaar se speakers aan en druk die ***[f-11] knoppie of [cmd+shift+f] as u 'n mac het.druk die [space bar] om te beginraak die skerm saggies om te begin ontspan
alles is ok
u het 0 notifikasies om te lees
e-pos kan maar wag
kalmeer jou gedagtes
rek
daar is niks wat kan nie wag nie
glimlag :)
asem
rus u oë vir 10 sekondes
alles is weer normaal,, dit is nou veilig om te deel::



as u die stille plek nuttig gevind het, asseblief "like" die facebook blad of "add" die stille plek op u circles op Google+, daar is meer verassings om te kom.





die stille plek is `n projek van net een man wat wil die wêreld verander. As u wil hierdie projek nog om te bestaan en voortegaan asseblief oorweeg om `n klein donasie te gee.:



my naam is amitay tweeto. dit is my twitter en dis my google+ blad. die musiek is life and death (van lost) en was saamgestel deur michael giacchino.

o, en druk die [f-11]/[cmd shift f] knoppie om die "full screen" te los.